Clifton Collins jr.

Clifton Collins jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Clifton Craig Collins jr.
Geboorte 16 Junie 1970 (1970-06-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clifton Collins jr. (gebore 16 Junie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Traffic (2000), The Last Castle (2001), Capote (2005), en Star Trek (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy